isflac
Toggle sidebar
搜索全部资源
免费、纯粹、臻品、丰富……

Sproetjes-Dana Winner 无损歌曲免费下载


Sproetjes-Dana Winner 歌曲下载


  • Sproetjes-Dana Winner.flac SQ
    请使用 夸克APP 访问

Sproetjes-Dana Winner 文本歌词


Sproetjes - Dana Winner

Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stadse lawaai

Waar die kinders na skool in die middae

Kom speel en baljaar

En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant

Alleen

Met traantjies wat rol oor haar

Sproetgesiggie heen

En ek sê 'sproetjies liefling daar 's n

Reënboog in jou oë

Wil jy graag 'n groot geheim hoor

Almal wil graag soos jy waes

Want jy's pragtig liefling' en sy druk

Saggies my hand en sê

'Ek wens ek kon my deur jou oë sien'

Al die somers en winters is nou reeds so

Lankal verby

En die glimlag van jonkwees verberg soms n

Ou hartseer pyn

En eendag sien ek sproetjies weer en my oë

Staar verdwaas

Want die lelike eendjie verander in die

Mooiste swaan

En ek sê 'sproetjies jy's pragtig' en sy druk

Saggies my hand

En sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien'

Ek gaan by die skouburg een aand na n

Opvoering kyk

En daar dans n meisie wat net soos n

Veëprinses lyk

Met n glimlag so stralend begroet sy die

Hele gehoor

Ek sien toe dis sproetjies wat harte so

Bekoor

En ek sê 'sproetjies liefling dear's n

Reënboog in jou oë

Onthou jy nog die parkie en die trane in jou

Sproetjies jy's pragtig' en ek hou haar teen

My vas

Sy sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien

Ek wens ek kon my deur jou oë sien'


Sproetjes-Dana Winner 相关歌曲